Additionally, paste this code immediately after the opening tag:

SARIE-tydskrif

SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika. SARIE is ‘n inspirasie vir jou lew...

Free

Store review

SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika. SARIE is ‘n inspirasie vir jou lewe en ‘n voortsetting van jou lewenstyl. Maand ná maand vertel ons tipies Suid-Afrikaanse stories wat jou altyd goed sal laat voel oor jousel

Pryse vir subskripsies:
• 6 maande subskripsie = 249.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
• 1 jaar subskripsie = 469.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

As jy deur iTunes ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is.

Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes.

Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het.

Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie.

Privacy Policy: https://www.media24.com/privacy-policy/
Terms and Conditions: https://www.media24.com/privacy-policy/

Size

148.8 MB

Last update

June 18, 2020

Read more