Additionally, paste this code immediately after the opening tag:

Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite,

** ’n Korter weergawe van die toep kan verniet afgelaai word, met die opsie van ’n in-toep aankoop van die vol...

Expired  $ 4.99 $ 3.99

Store review

** ’n Korter weergawe van die toep kan verniet afgelaai word, met die opsie van ’n in-toep aankoop van die volle weergawe.
----

Het jy geweet?
• 'n Luiperd se stert is so lank soos sy liggaam.
Grondeekhorings fluit hard wanneer hulle bedreig word.
Leeus brul so hard dat hulle van 10 km ver gehoor kan word!

Leer meer interessante feite oor Afrika se diereryk met behulp van die Sasol Soogdiere vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die mees algemene diere wat jy in die streek sal teëkom – óf in ’n nasionale park of naturreservaat, óf op ’n staptoer in die natuur, óf selfs langs die kus. Van die ‘Groot Vyf’ tot die soogdiere wat in die oseaan leef, hierdie toep dek alles.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

HOOFKENMERKE
Maklik om te gebruik, navigeer en soek
Bevat 46 spesies
Ongeveer 240 foto's
Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

Size

163.1 MB

Last update

Nov. 28, 2019

Read more