Additionally, paste this code immediately after the opening tag:

Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en

Het jy geweet? • Die olifant se naaste lewende familielid is die dassie. • 'n Nonnetjie-uil maak glad nie ho...

Free

Store review

Het jy geweet?

Die olifant se naaste lewende familielid is die dassie.
• 'n Nonnetjie-uil maak glad nie hoe-geluide nie.
Die leerrugskilpad kan vir meer as 'n uur onder water bly voordat dit moet opkom om asem te haal.

Leer meer interessante feite oor die natuurlewe wat in Afrika se diereryk voorkom met behulp van die Sasol Natuurlewe vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor diere wat jy heel waarskynlik op 'n staptog óf in 'n nasionale park of naturreservaat óf selfs in jou tuin of woonbuurt sal teëkom.

Suider-Afrika mag wel beroemd wees vir sy ikoniese 'Big 5', maar die streek is net so bekend vir sy groot verskeidenheid natuurlewe – van die kleinste spinnekop tot die mees manjifieke voël.

Hierdie toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

HOOFKENMERKE
Maklik om te gebruik, navigeer en soek
Bevat 46 spesies
Ongeveer 240 foto's
Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

Size

187.7 MB

Last update

June 19, 2020

Read more